Welkom Luc Scheepers Kliniese Sielkundige Ek bied die volgende dienste in Afrikaans of Engels, in-persoon en aanlyn: Individuele Terapie (volwassenes, tieners, kinders) Familie Terapie Groep Terapie Webinars, Werkswinkels en Lesings / Aanbiedings Sielkundige Assessering Verwysing na ander Gesondheidsdienste