DIENSTE

Terapie

Ek bied psigoterapie vir persone met 'n verskeidenheid probleme, diagnoses en emosionele uitdagings:

  • Werkstres
  • Uitbranding
  • Verhoudingskonflik
  • Kinders met emosionele en gedragsprobleme
  • Sielkundige aanpassing na die dood van 'n geliefde / verlies van 'n verhouding
  • Sielkundige aanpassing tot groot lewensveranderinge
  • Stres, angs en paniek-aanvalle
  • Depressie en bipolere stoornis
  • Self-harm en selfdoodrisiko
  • Dwelm en alkoholmisbruik
  • Eetstoornisse
  • Posttraumatiese stres
  • Sielkundige gevolge van fisiese en seksuele mishandeling
  • Persoonlikheidstoornis
  • Psigose, byvoorbeeld skisofrenie
  • Sielkundige aanpassing tot besering, siekte, en gestremdheid